Deel GOD se Liefde

met almal

WELKOM BY

3 MINUTE KERK

God Se Boodskap In Jou Taal

 

3 Minute Kerk bied:

Ondersteuning en aanmoediging

vir besige mense, wat ʼn

VERSKIL

wil maak.

 

Alles in 3 Minute

 

3 Minute Kerk het al meer as ‘n

Half Miljoen

mense bereik met die

goeie NUUS.

 

Daar is soveel getuienisse van

Verlossing, Genesing

Hoop en Herstel

 

ONS GEE AAN GOD AL DIE EER

 

Ons vertrou die Here vir

1000 SENDELINGE

wat hierdie bediening wil

ondersteun

 

1. Met gebed 🙏

2. Met ‘n oop hand 👏

 

Mense op ʼn

MISSIE

om God se

OPDRAG

uit te voer

 

Maak

VANDAG

vir jou ‘n skat

in die hemel deur

hierdie bediening te

ondersteun

(Mattheus 6:19-20)

 

Dink hieroor . . .

Romeine 10:14-15

 “Hoe kan hulle Hom (Jesus) dan

 aanroep in wie hulle nie geglo het nie?

En hoe kan hulle in Hom glo

van wie hulle nie gehoor het nie?

En hoe kan hulle hoor sonder

een wat

preek? 

 

En hoe kan hulle preek

as hulle nie

gestuur

word nie?

3 Minute Kerk

Is die

ANTWOORD

 

Stuur Jesus VANDAG verder,

wees ʼn ware sendeling!


George en Caren

Ons is sedert 1990 voltyds betrokke

met God se werk.

Ons het verskeie gemeentes bedien

en het ʼn sending hart om die

goeie nuus van Jesus se verlossing

met almal te deel.

George and Caren
Ondersteun ons met n Donasie
Gesels met Pastoor Org op WhatsApp +27 72 444 1890
Sluit aan by WhatsApp Groep
Facebook
Laai GRATIS GESKENK af